Beeld en Die Burger sê: Bal nou in hande van SA medici oor dr. Susan Vosloo

akkreditasie
Dr. Susan Vosloo
Dr. Susan Vosloo

Suid-Afrikaanse medici se geloofwaardigheid is ernstig in die gedrang gebring met die inhoud van dr. Susan Vosloo, befaamde hart­chirurg, se omstrede video. Daarin word samesweringsteorieë en verdigsels oor Covid-19 bo die mediese wetenskap verhef.

Haar optrede spruit uit die post-truth-verskynsel waardeur objektiewe feite plek maak vir persoonlike standpunte en emosie. Dit gebeur in ’n tyd waarin mense met meer toegang tot inligting as ooit tevore meer oningelig is as ooit tevore oor basiese algemene kennis. Hulle word dan gaande oor enige ongefiltreerde en ongetoetste stof waarop hulle hul hande kan lê.

Oudpres. Donald Trump het die situasie byvoorbeeld meesterlik tot sy voordeel aangewend en miljoene so op sleeptou geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos