Beeld sê: Skade moet van ANC verhaal word in Tshwane

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Kgalema Motlanthe                     Foto: Argief
Oudpres. Kgalema Motlanthe Foto: Argief

Die konstitusionele hof se bevestiging dat die plasing van die Tshwane-metroraad onder administrasie ’n onregmatige fout deur die ANC was, is te verwelkom.

Die mislukte magsvergryp deur die ANC het gepaardgegaan met trompetgeskal oor die “kundiges” wat by die proses betrek word. Kabinetslede sou ook persoonlik toesig hou en raad gee.

Inwoners en belastingbetalers van Tshwane pluk nou nog die wrang vrugte van die tydperk wat vir alle praktiese doeleindes net nog ’n bewind van wanadministrasie was. Is dit die gevolglike tekort van R4,5 miljard en die verdere ineenstorting van dienste in dié tydperk wat die ANC aan kiesers voorhou as hy vra om weer hier te regeer?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,793.89
+0.0%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,788.00
+2.1%
Platinum
971.50
+1.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,106
+1.1%
Alle aandele
69,476
+1.3%
Hulpbronne 10
65,036
+1.5%
Industriële 25
93,185
+0.3%
Finansiële 15
13,403
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos