Beeld sê: Vrae oor JZ se parool verdiep, kort opklaring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Daily Sun
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Daily Sun

Hoe meer dae, hoe meer verdiep vrae oor die presiese aard van oudpres. Jacob Zuma, die land se bekendste gevangene uit op parool, se paroolvoorwaardes.

Indien hy fiks genoeg is om van Nkandla na Durban te reis vir ’n vergadering met van sy trawante, is hy tog sekerlik fiks genoeg vir ’n reis na Pietermaritzburg vir hofverskynings? En ongetwyfeld fiks genoeg vir opsluiting in die Escourt-gevangenis, soos die raadgewende mediese paroolraad inderdaad aanbeveel het?

Boonop is dit onhoudbaar dat die departement van korrektiewe dienste (DKD) en die ministerie van justisie volstrek weier om te verklaar of twee van sy video-uitsendings binne die raamwerk van sy paroolvoorwaardes val. In die een doen hy ’n beroep op die kiesers om vir die ANC te stem, wat duidelik ’n politieke aktiwiteit is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos