Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Apatie én protes sit agter lae stempersentasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Teen Woensdag was dit reeds duidelik dat Suid-Afrika sy laagste stempersentasie sedert die demokratiese oorgang van 1994 beleef het.
Teen Woensdag was dit reeds duidelik dat Suid-Afrika sy laagste stempersentasie sedert die demokratiese oorgang van 1994 beleef het.

Teen Woensdag was dit reeds duidelik dat Suid-Afrika in die pas afgelope plaaslike verkiesings sy laagste stempersentasie sedert die demokratiese oorgang van 1994 beleef het.

Ja, daar was haakplekke met die kieskommissie se voorbereiding, prosesse en toerusting, maar die rede vir die tendens lê op ander plekke wat op sigself ’n heenwysing vir die Suid-Afrikaanse demokrasie en ons politieke partye is.

Ter sprake is enersyds kiesersapatie en andersyds die wegblystem as vorm van protes. Om die rol van dié twee faktore na behore te verstaan, is dit belangrik om uit te wys dat die dalende stemkoers ’n tendens is wat bykans deurgaans voortgesit is reeds ná Suid-Afrika se heel eerste demokratiese verkiesing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 65/6
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.21
+0.3%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,797.29
+0.4%
Silwer
20.58
+1.4%
Palladium
2,231.50
-2.6%
Platinum
960.50
-0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos