Die Burger, Beeld en Volksblad sê: CR se belofte in staatsrede oor snel energie taan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom. Foto: Deaan Vivier
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom. Foto: Deaan Vivier

Onder die vyf hoofprioriteite vir die land wat pres. Cyril Ramaphosa in Februarie in sy staatsrede uitgelig het, was: “Die vinnige uitbreiding van ons kapasiteit om energie op te wek.”

Maar helaas moes André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, vandeesweek aan die land verklaar: “Dis eenvoudig. Om beurtkrag op te los benodig ons 4 000 MW tot 6 000 MW nuwe opwekkingsvermoë, en ons benodig dit vinnig.”

En volgens hom sloer die regering steeds daarmee. Soveel so dat hy duidelik besluit het om dit in die openbaar te begin opper.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.77
-0.1%
Silwer
20.34
+0.2%
Palladium
2,252.50
-1.6%
Platinum
948.00
-1.4%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,270
-0.5%
Alle aandele
70,977
-0.4%
Hulpbronne 10
64,299
-2.4%
Industriële 25
86,979
-0.1%
Finansiële 15
16,104
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos