Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Dade, nie woorde, moet dié ANC-probleem oplos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa spreek die skare by die Donkerhoek-sportterrein in wyk 8 in Kimberley toe. Foto: Anena Burger
Pres. Cyril Ramaphosa spreek die skare by die Donkerhoek-sportterrein in wyk 8 in Kimberley toe. Foto: Anena Burger

Die belofte van die ANC dat sy raadslede “van nou af” die kiesers se belange gaan dien, eerder as hul eie belange, opper talle vrae.

“Maar moet dit dan nie nog altyd so gewees het nie?” is die eerste belangrike vraag. Hoekom het dit die ANC sowat 27 jaar van bewind op nasionale regeringsvlak, asook op provinsiale en munisipale vlak, geneem om tot dié vanselfsprekende insig te kom?

Dit staan die ANC natuurlik vry om enige verkiesingsboodskap te verkondig, maar die party sal daarby baat vind om nie die kiesers se intelligensie te onderskat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.47
-0.5%
Silwer
22.84
-1.4%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
966.72
+1.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos