Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Digital Vibes is vingerafdruk van ANC-regering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Zweli Mkhize, voormalige minister van gesondheid.  Foto: Darren Steward
Dr. Zweli Mkhize, voormalige minister van gesondheid. Foto: Darren Steward

Die “bedrogspul” van Digital Vibes, soos die spesiale ondersoekeenheid (SOE) dit in sy hofstukke beskryf, laat ’n bitter smaak in die mond by Suid-Afrikaners.

Die soveelste skelmstreek onder die ANC-regering was ’n berekende strooptog van swaarverdiende staatsbronne vir persoonlike verryking. Die verkwisting van sowat R80 miljoen van die R150 miljoen wat bestem was vir kommunikasie met die bevolking oor die noodsaak van Covid-19-inentings, is niks minder nie as ’n misdaad teen elke Suid-Afrikaner. Terwyl die land en veral die armste van die armes gesteier het onder die gevolg van die Covid-19-pandemie, het lede van die korrupte elite dit gebruik vir huisverbeterings, oorsese vakansies en die reeds gebruiklike Gucci-handelsnaam van die ANC-selfverrykers.

Maar steeds word Zweli Mkhize deur die ANC en pres. Cyril Ramphosa geloof vir die bydrae wat hy kwansuis as minister van gesondheid gemaak het. So asof die stelery, waarby van sy naaste vertrouelinge en familielede na bewering betrokke was, dus versagtend behandel moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos