Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Enoch durf nie meer skuld as beloftes maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Enoch Godongwana, minister van finansies, lewer sy begrotingsrede op 23 Februarie. Foto: Jaco Marais
Enoch Godongwana, minister van finansies, lewer sy begrotingsrede op 23 Februarie. Foto: Jaco Marais

Wanneer Enoch Godongwana vandag sy begrotingsrede lewer, is dit ’n oomblik waarin nie net hy getoets gaan word nie, maar ook die ondernemings wat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede gegee het.

Dis Godongwana, minister van finansies, se eerste volwaardige begrotingsrede. Van kritieke belang is Ramaphosa se erkenning dat dit die staat se rol is om die private sektor te onderskraag sodat volhoubare werkgeleenthede geskep kan word. Dit verteenwoordig inderdaad ’n breuk met die denke uit ander oorde in die ANC en regerende alliansie wat glo die staat behoort die vernaamste skepper van werk in die ekonomie te wees. Die staat is nie en sal dit nooit wees nie.

In dié opsig sal die sakegemeenskap, beleggers en die graderingsagentskappe Godongwana se toespraak baie fyn dophou. Die waarskuwingsligte flikker reeds oor wat presies Ramaphosa in gedagte het met die verlenging van ’n uitgebreide welsyntoelae. Maak hy die deur oop vir ’n basiese-inkomste-toelae?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.36
+0.5%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.81
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos