Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Kultuur in SAPD vra ingryping en goeie aanstellings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele Foto: Son
Bheki Cele Foto: Son

In ’n demokratiese land met ’n menseregte-bestel is burgers se reg op veiligheid en beskerming ’n vereiste. Dit verg dat die handhawing van reg en orde onberispelik geskied en geregsdienaars dus onkreukbaar moet wees.

Terwyl talle Suid-Afrikaanse polisiebeamptes – verreweg die meeste, wil ’n mens glo – die edele uitvoering van hul pligte nastreef, is magsmisbruik, pligsversuim, korrupsie en ander onwettige optrede nie ongewoon nie. In die Covid-19-tyd is buitensporig hardhandige polisie-optrede telkens in die kollig.

Nuwe syfers staaf die kommer oor die gedrag van beamptes en wek verdere vrae oor ’n destruktiewe gees, wat ongelukkig die beeld van die hele Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aantas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.94
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,789.00
+0.3%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,854.01
+0.0%
Platinum
963.52
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,275
-0.4%
Alle aandele
72,688
-0.3%
Hulpbronne 10
69,273
-1.2%
Industriële 25
95,992
-0.0%
Finansiële 15
14,261
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos