Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Cyril moet beurt voor Zondo kry

akkreditasie
President Cyril Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa

Nie net pres. Cyril Ramaphosa self nie, maar ook adjunkhoofregter Raymond Zondo het reeds aangedui dat die staatshoof sy beurt voor die kommissie gaan kry.

Enersyds as ANC-president oor die organisasie se moontlike rol in staatskaping. Maar ook in reaksie op voortdurende aantygings dat hy as oudpres. Jacob Zuma se adjunk self na aan die vuur van staatskaping was en ten minste daarvan moes geweet het.

Wat wel opmerklik is, is dat Ramaphosa se aanklaers – onder andere Brian Molefe, voormalige Eskom-hoof – nie juis baie geloofwaardig is nie. Hulle is self meer as kniediep in die moeras van staatskaping, wat nou geleidelik voor die Zondo-kommissie gedreineer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos