Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Regsmening anker inheemse tale se amptelike status

akkreditasie
Dr. Blade Nzimande
Dr. Blade Nzimande

Dat Afrikaans en Khoi-San inheemse tale is, verras nie juis nie – buiten dalk vir dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, wetenskap en innovasie, en populistiese geesgenote.

Só in die war was Nzimande oor die status van dié tale, wat hy ampshalwe behoort te koester, dat hy ’n regsmening daaroor moes aanvra. En toe dit staaf wat hy behoort te weet was hy so verbaas dat hy die regsmening ’n jaar lank dig gehou en dit ’n aansoek – deur die DA, ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) – gekos het om hom te dwing om dit openbaar te maak.

Die stawing van dié tale se inheemse status gaan nie noodwendig ’n billike bedeling daarvoor waarborg nie. Daarvoor is die reaksie van die minister te lou, selfs teësinnig, en bly sy parlementêre antwoord dat sy departement besig is om die definisie van inheemse tale in sy (omstrede) taalbeleidsraamwerk te wysig op grond van voorstelle in die regsmening. Nog jakkalsdraaie met die herskryf van die beleid is nie uitgesluit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos