Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Rig soeklig op dié hoë uitvalkoers

akkreditasie
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Dit is hoog tyd dat groter erns gemaak word met die hoë uitvalkoers in die Suid-Afrikaanse onderrigstelsel. Die parlement het vandeesweek gehoor sowat 200 000 leerlinge het vanjaar nie teruggekeer skool toe nie.

Van die redes wat verskaf word, sluit in akademiese uitdagings, psigososiale kwessies, onvoldoende hulpbronne en geriewe, uitdagings met vervoer en toegang tot skole, swak onderrig, dwelmmisbruik, tienerswangerskappe en ouers wat hul kinders tuis hou weens angs en vrees vir Covid-19.

Net ’n derde van die sowat 12 000 meisies wat jaarliks swanger raak, keer terug skool toe ná hul baba se geboorte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos