Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Sporttoeskouers 'n welkome normalisering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Foto: Gallo Images
Foto: Gallo Images

Die aankondiging dat Suid-Afrikaanse sportondersteuners weer, onderworpe aan bepaalde Covid-19-regulasies, toegang tot paviljoene kry, is goeie nuus.

Dit is deel van ’n belangrike oorgangsproses om die land terug te neem van die staat van inperking tot uiteindelik weer ’n meer normale werklikheid. Nie net sal dit goed wees vir die psige van diegene wat weer ’n sportkaartjie koop nie. Bloot om oor TV weer na ’n wedstryd te kan kyk, met die sigbare en hoorbare teenwoordigheid van ondersteuners, gaan ook baie vir die tuisblyers beteken.

Dit sal ook ’n belangrike rol speel in die verdere oopsluit van die ekonomie en geleentheid vir mense om ’n inkomste te verdien. Dit wissel van die motorwagte naby ’n stadion tot restaurante in die omgewing, verblyfplekke, spyseniering, drank- en koeldrankverkope en selfs Uber-bestuurders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos