Die Burger, Beeld en Volksblad sê: Teenstrydighede in beleid sigbaar in begrotingsrede

akkreditasie
Enoch Godongwana, minister van finansies. Foto: Jaco Marais
Enoch Godongwana, minister van finansies. Foto: Jaco Marais

Tussendeur die euforie oor geen verhogings in die brandstofheffing en verligting met persoonlike inkomstebelasting, het Enoch Godongwana, minister van finansies, vergeet om die land in te lig wat van die e-tolstelsel gaan word.

Fikile Mbalula, die minister van vervoer, het voorheen al herhaaldelik beklemtoon dat Godo­ngwana in sy begrotingsrede die regering se besluit hieroor sou bekend maak.

Dit is simbolies van die dilemma waarmee die regering sit. Die belastingmeevaller, danksy beter kommoditeitspryse, is in die begroting verstandig verdeel tussen dringende maatskaplike behoeftes en die noodsaak om die staat se enorme skuldlas te verlig. Maar sonder mense wat betaal vir dienste wat gelewer word, soos elektrisiteit, water en netjiese nuwe paaie, gaan die staat nie standhoudend beter dienste kan lewer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos