Die Burger, Beeld, Volksblad sê: Voeg nou daad by woord, agbare pres.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaposa. Foto: Maja Hitij/Getty Images
Pres. Cyril Ramaposa. Foto: Maja Hitij/Getty Images
Maja Hitij/Getty Images

Die belofte van pres. Cyril Ramaphosa dat onbekwame, korrupte ANC-amptenare nou met bekwames en eerbares vervang gaan word, sal waarskynlik met beduidende skeptisisme ontvang word.

Die president het gesê onbekwame en selfdienende ANC-lede wat in die verlede in poste ontplooi is, is ’n hoofrede waarom talle munisipaliteite landwyd in krisisse gedompel is. Maar volgens hom is daar nou ’n streep in die sand getrek.

Daar is nie twyfel aan Ramaphosa se persoonlike verbintenis om ’n breek te maak met die rampspoedige Zuma-era nie. Die probleme waarna hy verwys, kom egter van so ver dat dit al ingeweef geraak het in die materiaal waaruit die ANC bestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos