Deel

Beeld: Regering minag die regte van kinders by skole

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amnestie Internasionaal dring nou by Motshe­kga aan op antwoorde omdat die blote bestaan van puttoilette by openbare skole volgens dié organisasie ’n oortreding van die grondwetlike reg op sanitasie is. Foto: Unsplash
Amnestie Internasionaal dring nou by Motshe­kga aan op antwoorde omdat die blote bestaan van puttoilette by openbare skole volgens dié organisasie ’n oortreding van die grondwetlike reg op sanitasie is. Foto: Unsplash

Toe die vyfjarige Michael Komape in 2014 by sy skool in Polokwane in ’n puttoilet verdrink het, het ’n hofsaak gevolg waarin dié kwessie na verwagting op die spits gedryf sou word.

Die hof het beslis dat die departement van basiese onderwys ’n volledige lys bekend moes maak van alle skole met puttoilette én planne hoe daar weggedoen gaan word met dié substandaardsanitasiegeriewe.

Gister, nege jaar later, is die lyk van ’n vierjarige meisie in ’n puttoilet by ’n skool in die Oos-Kaap gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos