Die Burger en Volksblad sê: 2021 se matrieks is baanbrekers, maar toekoms is taai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die matrieks van 2021 wat op 27 Oktober met hul finale skooleksamen begin, kan uit eie reg as baanbrekers beskou word. Elke toegewyde onderwysrolspeler, ouer en ondersteuner wat hulle ondanks hoë stres gedra het, verdien ook lof.

Die matriekgroep se voorbereiding het tydens een van die uitdagendste tydperke nog geskied.

As die gr. 11-klas van 2020 kon die leerlinge weens die Covid-19-inperkings en verlore onderrigtyd nie die leerplan van hul belangrike voorlaaste skooljaar voltooi nie. Tog kon hulle, danksy planne en ingrypings – soos afstandonderrig, ondersteuningsprogramme, hersieningswerk van eksamens en leerkampe – die matriekleerplan voltooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,774.92
+0.5%
Silwer
23.48
+1.1%
Palladium
2,045.99
+1.2%
Platinum
1,051.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos