Die Burger en Volksblad sê: Dít is JZ se groot nalatenskap aan Suid-Afrikaners

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpresident Jacob Zuma. Photo: Neville Hopwood/Getty Images.
Oudpresident Jacob Zuma. Photo: Neville Hopwood/Getty Images.

Dat verkrygingsprosesse op alle vlakke van die regering nou gekenmerk word deur “endemiese” korrupsie, is nie vreemd nie.

Dié bevinding in die jaarverslag van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) bevestig bloot die sterk gevestigde kultuur van selfverryking en patronaatskap wat oor jare onder die bewind van oud.pres. Jacob Zuma tot stand gekom het. Dit vergestalt die kern van wat kultuur is, naamlik “dis hoe ons dinge hier doen”.

Hierdie algemeen aanvaarbare manier van sake doen het Suid-Afrika uiteindelik gelei tot by ’n plek waar daar sonder enige skaamte in die middel van ’n verlammende, dodelike pandemie net nóg geleenthede gesien is om die staatskas vir eie gewin te plunder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos