Die Burger en Volksblad sê: Hoe is die besluit oor Zuma se ‘siekte’ geneem?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oud-president Jacob Zuma
Oud-president Jacob Zuma
Phill Magakoe / AFP

Die druk om groter deursigtigheid oor die toestaan van mediese parool aan oudpres. Jacob Zuma het die afgelope week aansienlik verhoog.

Soos dié koerant reeds uitgewys het, is die kwessie van meet af aan in omstredenheid gehul deur die mediese parool van Schabir Shaik. Shaik, destyds ’n Zuma-raadgewer, het net twee jaar en vier maande van sy vonnis van 15 jaar uitgedien toe mediese parool in 2009 aan hom toegestaan is omdat hy “terminaal siek” was.

Wat Zuma se presiese siektetoestand is – wat mediese parool regverdig – bly ’n raaisel. En terwyl individue se gesondheid bepaald ’n private saak is, móét openbare belang in dié geval in die spel kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos