Die Burger en Volksblad sê: Unisa-uitspraak nie noodwendig 'n waterskeiding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Vir Afrikaans wat in Suid-Afrika ondanks grondwetlike waarborge ook op akademiese vlak uitgerangeer word, bring die konstitusionele hof se uitspraak oor Unisa se taalbeleid ’n verposing. Of dit inderdaad dié waterskeiding vir die behoud daarvan as breë onderrigtaal op die duur gaan wees in die land waar grondwetlike regte in ’n balanseertoer teen transformasie opgeweeg word, is glad geen uitgemaakte saak nie.

Ook tersiêre instansies het geleer hoe om rasgronde en die gaping tussen grondwetlike beginsel en praktiese uitvoering te benut as ’n oorweging in hul guns om Afrikaans in hul onderrigmandaat te vermy. In die geval van Unisa wat Afrikaans sedert 2016 as onderrigtaal uitsluit, staan die eenparige beslissing van die konstitusionele hof dat dit ongrondwetlik is, wel klinkklaar en vas.

Met die uitspraak in die guns van AfriForum, wat aangevoer het Unisa se uitsluiting van Afrikaans is ongrondwetlik, het die konstitusionele hof die vroeëre bevinding van die appèlhof met koste bekragtig. Unisa het die taaltoets dus twee keer gedop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.96
-0.4%
Rand - Pond
21.23
-0.5%
Rand - Euro
18.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.38
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,783.03
+0.5%
Silwer
22.45
-1.7%
Palladium
1,753.19
+0.6%
Platinum
947.91
+0.8%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos