Kommentaar: Beeld, Die Burger en Volksblad sê

akkreditasie
Grace Mugabe. Foto: AP
Grace Mugabe. Foto: AP

Een vraag ná die hooggeregshof in Johannesburg se uitspraak dat die toestaan van immuniteit aan Grace Mugabe, oudpresidentsvrou van Zimbabwe, ongrondwetlik was, is hoe die ANC-regering hom voortaan in soortgelyke gevalle hieraan gaan steur.

’n Ander is wat gaan word van die minister wat dié onregmatige besluit geneem het. Die tweede antwoord: Niks. Maite Nkoana-Mashabane sit knus in die ANC se kabinetkussings – nou as minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming.

Dit spreek wéér boekdele oor die ANC se erns met die Grondwet en regsoewereiniteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.7%
Rand - Pond
20.42
+1.2%
Rand - Euro
17.05
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.79
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,814.66
-0.2%
Silwer
23.32
-0.8%
Palladium
2,362.00
+1.2%
Platinum
1,037.00
+0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,657
-1.1%
Alle aandele
73,055
-1.0%
Hulpbronne 10
74,871
-0.5%
Industriële 25
89,958
-1.7%
Finansiële 15
14,839
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos