Deel

Kommentaar: Onderprestasie in wiskunde rem SA internasionaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

Dit is te verwelkom dat die parlement moeilike vrae vra oor die algemene onderprestasie in wiskunde as skoolvak in Suid-Afrika.

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het dié onderprestasie erken toe sy verslag gedoen het oor die matriekeksamen van 2022.

Bongiwe Mbinqo-Gigaba, voorsitter van die portefeuljekomitee oor basiese onderwys, het verlede week gesê die komitee het kennis geneem van die “herhaaldelike onderprestasie” in wiskunde: “Ons almal behoort bekommerd te wees oor die algehele prestasie in wiskunde in ons land. Dit is op ’n afwaartse trajek en ons vaar nie goed daarmee nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos