Kommentaar: Pak die EFF se boewery aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

Die EFF hou vol om ’n soort politiek te bedryf wat in teenstelling is met die ampseed of plegtige belofte wat parlementslede hand omhoog aflê.

Deur boeliegedrag en afdreiging wat veral ten tyde van parlementsittings geopenbaar word, versaak hulle juis diegene wat hulle veronderstel is om te verteenwoordig. Om teen alle parlementêre reëls beledigende opmerkings te skreeu, ongeldige punte van orde te probeer opper en doelbewus af te stuur op fisieke verwydering uit die land se hoogste raadsale, lewer geen bydrae nie en bereik uiteindelik niks. Daar waar hulle in koalisies van plaaslike rade ’n verskil kon gemaak het, was hulle uiteindelik ook net ontwrigtend.

Voorts is heelwat senior lede van die party in ’n rits verskillende hofsake gewikkel wat wissel van aanranding, haatspraak en die afvuur van ’n outomatiese vuurwapen in die openbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 56/2
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 135/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos