Deel

Kommentaar: ‘Reddingsboeie’ wat Suid-Afrika net ál dieper trek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa het al self erken die beleid van kaderontplooiing het misluk. Foto: Deaan Vivier
Pres. Cyril Ramaphosa het al self erken die beleid van kaderontplooiing het misluk. Foto: Deaan Vivier

Die R469 miljard wat sedert 2014 aan sogenaamde reddingsboeie vir staatsondernemings bestee is, is gewoon skokkend: Dis R187 600 per belastingbetaler en dís nege keer die gemiddelde Suid-Afrikaner se maandelikse salaris.

Dat soveel geld verkwis word in ’n land wat onder uiterste armoede en tekorte gebuk gaan, is gewoon immoreel. Eskom is verreweg die grootste sondaar, wat R182 miljard in belastingbetalersgeld verorber het, met die sukkelende SAL in die tweede plek op R48,4 miljard.

Daar is natuurlik ook ander faktore aan die werk, maar die rol van ANC-wanbestuur en kaderontplooiing oor baie jare heen is opvallend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos