Kommentaar: SA uitgelewer aan swak ANC-leierskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ronald Lamola Foto: Gallo Images
Ronald Lamola Foto: Gallo Images

Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, se aanduiding dat hy hom op die ANC-konferensie in Desember as pres. Cyril Ramaphosa se adjunk wil beskikbaar stel en Ramaphosa se loftoeswaaiery van oudpres. Thabo Mbeki op laasgenoemde se 80ste verjaardag sit die gehalte van ANC-leierskap in die soeklig.

Van die spreuk dat dit makliker is om ’n bevrydingsbeweging as ’n doeltreffende demokratiese regering te wees, is die ANC ’n klinkklare voorbeeld.

Die krake het ontstaan ten tyde van die presidentskap van Nelson Mandela, wat ’n wêreldikoon vir nasiebou en versoening was, maar onvoorbereid vir streng fiskale staatsbestuur en in die duister oor die verrotting – in die naam van swart ekonomiese bemagtiging – wat toe wortel geskiet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos