Kommentaar: Suid-Afrika moet wakker skrik oor dié waterkrisis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Senzo Mchunu  Foto: Witness Media
Senzo Mchunu Foto: Witness Media

Rondom die Nelson Mandelabaai-metropool (Gqeberha) word daar geskarrel terwyl dié metro die eerste Suid-Afrikaanse stad kan wees wat weens die kombinasie van ’n droogte en swak instandhouding of beplanning sonder water gaan sit.

Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie, het homself verlede week vergewis oor die benarde stand van sake wat reeds sedert 2016 aan die opbou is. Hy het beloftes gemaak van regeringsingryping om die dreigende Dag Zero, wanneer die stad se krane finaal sal leegloop, af te weer. Dié ingryping behels onder meer die voorspelbare daarstelling van ’n taakspan om die situasie dop te hou en ook ’n amptenaar of twee wat van Pretoria na die Baai gesekondeer word.

Die mense van Nelson Mandelabaai het nie net een nie, maar twee wonderwerke nodig. Die eerste een moet letterlik uit die lug uit val. Goeie, aanhoudende reën is kritiek, maar uiters onwaarskynlik in die middel van die winter – die Oos-Kaap se droë seisoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.94
-0.2%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,149.00
-0.1%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos