Deel

Kommentaar: Taverne-treurspel moet almal tot nadenke dwing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ntombizodwa Mgangala, ’n familielid van een van die 21 jong mense wat die naweek dood in 'n taverne in Oos-Londen aangetref is, Maandag by 'n biddiens. Foto: Lulama Zenzile
Ntombizodwa Mgangala, ’n familielid van een van die 21 jong mense wat die naweek dood in 'n taverne in Oos-Londen aangetref is, Maandag by 'n biddiens. Foto: Lulama Zenzile

Dit is te verwelkom dat die Menseregtekommissie (MRK) betrokke geraak het by die tragedie in Scenery Park, Oos-Londen, waarin 21 jong mense Sondagoggend gesterf het.

Die voorval het internasionale nuusopskrifte gehaal nadat die oorledenes – almal minderjariges – weens ’n (tot dusver) onbekende oorsaak beswyk het terwyl hulle by ’n taverne gekuier het.

Die MRK het tot die sage toegetree nadat dit aan die lig gekom het dat gemeenskapslede reeds in die verlede gekla het oor die bedrywighede by die taverne. Niks is daaraan gedoen nie. En nou is 21 kinders dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 189/5
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 203/6
Rand - Dollar
18.51
+0.0%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.95
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
982.63
-0.2%
Palladium
1,399.92
-1.2%
Goud
1,953.46
-1.3%
Silwer
22.34
-0.9%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos