Volksblad: Waar gaan SA staan as oorlog begin uitkring?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Met die nuus dat die toelating van Swede en Finland as lidlande van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) nou ’n blote formaliteit is, verg die oorlog in Oekraïne opnuut fokus.

Met dié stap het pres. Wladimir Poetin van Rusland eintlik misluk in sy aanvanklike strategie om die Weste deur sy inval te verdeel. Die teendeel het gebeur, met Navo wat organisatories ál sterker lyk en toenemend militêr mobiliseer. Verder stroom wapens – veral uit Brittanje en die VSA – na Oekraïne om die land te steun in sy verdediging teen Rusland.

Die motivering hiervoor is natuurlik deels ook om Poetin te stuit voordat hy sy oorlog – hy volhard om dit ’n “militêre operasie” te noem – na ander lande uitbrei. Die destabilisering van Oos-Europa, het die geskiedenis bewys, kan maklik traksie kry en ontaard in ’n volskaalse wêreldkrisis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 67/2
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 141/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos