Kommentaar: Zondo-kommissie wys hoe kaal die ANC-keiser is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie
Ter illustrasie

Met die vorige Seriti-kommissie se halfgebakte verslag oor die wapentransaksie as maatstaf, is die werk van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping die afgelope vier jaar die nuwe norm vir geregtelike geloofwaardigheid in die uitmergelende proses om staatsrowery in Suid-Afrika aan die kaak te stel – en hopelik as ’n kompas op die weg na skoon regering.

Die Zondo-kommissie se werk het wel bykans drie jaar langer geduur as die 180 dae wat in 2018 toegestaan is, maar die vyf verdoemende verslae, waarvan die laaste eergister uitgereik is, spreek van deeglike werk en van geloofwaardigheid. Die aanvanklike begroting is ver oorskry, maar in ag genome die miljarde rande wat staatskapers gebuit het, is dit teen R864 miljoen straks ’n winskoop.

Die kommissie se bevindings oor wat skeefgeloop het dat ’n verweefde netwerk van buiters oor feitlik alle instellings heen die staat kon leegstroop, kan opgesom word in een woord: ANC.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos