Rapport sê | ANC kan SA nie beter as homself bestuur

akkreditasie
Deputy president David Mabuza. (Photo: GCIS)
Deputy president David Mabuza. (Photo: GCIS)

Kopdokters sê ’n mens kan nie ’n beter verhouding met ander mense hê as wat jy met jouself het nie. Insgelyks kan jy nie beter gesprekke met ander mense hê as wat jy met jouself het nie – dit wat in ons binneste aangaan, bepaal die moontlikhede én beperkinge van ons wisselwerking met ander. As ons eie koppe in ’n warboel is, en ons vir onsself lieg, dan ly verhoudinge skipbreuk, want dan sal ons ook vir ander mense lieg.

Die ANC wil dalk hiervan kennis neem.

’n Party in chaos sal nooit in der ewigheid ’n land ordentlik kan bestuur nie. Want jy kan nie ’n land – met al sy geweldige kompleksiteite en uitdagings – beter bestuur as wat jy jou eie organisasie bestuur nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.47
+0.5%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,782.66
-0.6%
Silwer
22.78
-1.6%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
950.97
-0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos