Deel

RAPPORT SÊ: Verenig teen Malema en die meesters van chaos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julius Malema
Julius Malema

Julius Malema het eintlik reeds sy doelwit bereik met die #NationalShutdown. Die EFF se naam is weer op almal se lippe.

Die laaste keer toe die EFF hul rooi tapyt van ontwrigting vir die land uitgerol het, was met die staatsrede toe hulle die president bestorm het. Die petalje sou beswaarlik as ’n sukses vir die EFF beskryf kon word.

Die rooies is blitsig uit die vergadering geboender en het toe maar buite die Kaapstadse stadsaal hul wonde gaan lek – weg van die televisiekameras – terwyl die president in vrede sy toespraak gelewer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.34
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
972.95
+0.5%
Palladium
1,405.88
+0.4%
Goud
1,955.01
-1.2%
Silwer
22.98
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos