Volksblad sê: Mangaung: ANC moet weet dit is nóú maak of breek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die munisipale kantore van die Mangaung-metro in Bloemfontein.
Die munisipale kantore van die Mangaung-metro in Bloemfontein.

Die inhuldiging van die Mangaung-metro se raadslede en ampsdraers bring ongelukkig slegs ’n mate van stabiliteit en hoop in die wanfunksionele munisipaliteit.

In Mxolisi Siyonzana (ANC) het Mangaung uiteindelik weer ’n heeltydse burgemeester – vir die eerste keer sedert Olly Mlamleli langer as ’n jaar gelede uitgeskop is. Sy 12 jaar ondervinding as speaker, meestersgraad in handel en honneursgraad in regeerkunde tel in sy guns. Voeg daarby die nuwe speaker, Stefani Lockman (ANC), se ervaring as prokureur en sakevrou, dan wil dit lyk of daar weer ’n sprank hoop vir die metro is.

Die hoop word egter vertroebel deur die partystruwelinge wat die verkiesing van die ANC-stadsleiers voorafgegaan en vertraag het. Én deur die besluit van die nuwe ANC-raadslede om Maandag met hul meerderheidstem die eerste raadsvergadering kort te knip en metro-sake onafgehandel te laat “omdat die vergadering te lank geraak het en hulle honger was”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 93/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
+1.0%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.22
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,794.94
+0.6%
Silwer
22.83
-0.3%
Palladium
1,762.50
-2.1%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,569
-0.1%
Alle aandele
69,960
-0.1%
Hulpbronne 10
66,338
+1.2%
Industriële 25
92,973
-1.0%
Finansiële 15
13,431
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos