Volksblad sê: Op dié trant dreig ’n katastrofe in die Vrystaat

akkreditasie
Mokete Duma
Mokete Duma

Die skokkende oudituitkomste vir die Vrystaat se munisipaliteite én die nuus oor Valke-ondersoeke na munispale verliese van R700 miljoen en selfs meer as gevolg van politieke- en administratiewe rampokkery in die provinsie voorspel verdere rampspoed.

Nie ’n enkele Vrystaatse munisipaliteit het in die afgelope vyf jaar ’n skoon oudit van die ouditeur-generaal (OG) ontvang nie. Verdere slegte nuus van die OG, Tsakani Maluleke, is dat die ouduitkomste vir die 2020-’21 nog swakker lyk as voriges, én die vooruitsigte sleg is.

Maluleke waarsku dat tien van die munisipaliteite – die krisisgeteisterde Mangaung-metromunisipaliteit ingesluit – se geldbestuur en geldsake so beroerd is dat hulle waarskynlik nie sal kan oorleef nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.0%
Rand - Pond
19.68
+0.7%
Rand - Euro
16.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,791.39
+0.1%
Silwer
20.45
+0.7%
Palladium
2,274.21
-0.7%
Platinum
954.25
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,215
-0.6%
Alle aandele
70,935
-0.5%
Hulpbronne 10
64,311
-2.3%
Industriële 25
86,885
-0.2%
Finansiële 15
16,087
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos