Ace en sy wegbly-stemmers aan’t hardloop

akkreditasie
Ace Magashule, voormalige Vrystaatse premier.  Foto: Argief
Ace Magashule, voormalige Vrystaatse premier. Foto: Argief

’n Interessante tegniese geskilletjie het Dinsdag vir ’n vlietende oomblik tussen Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, en Natasha Mazzone, hoofsweep van die DA, gedreig.

Mazzone het ’n verdeling van stemme gevra oor die besluit om ’n ondersoek na Busisiwe Mkhwebane, die land se mislukte openbare beskermer, te vra. Dit beteken daar moet ’n formele stemming op rekord wees en ’n mens kan sien hoe elke LP stem.

Die tradisie is dat ’n verdeling gewoonlik deur verloorpartye gevra word. Modise en haar amptenare was dus onkant betrap toe ’n party, wat aan die wenkant was, vir ’n verdeling vra. Sy was nog besig om Mazzone se versoek te betwis toe die EFF, as verloorder in die stemming, vir die verdeling vra en dit gedoen is. Dit was ’n slim skuif van Mazzone (en die EFF), want hulle weet daar is hoogspanning in die ANC oor die kwessie. Alle ANC-lede moes ingevolge die koukusopdrag ten gunste van die mosie stem, of kon geskors word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos