Afganistan as enigma

akkreditasie
’n Chinook-helikopter van die Amerikaanse weermag Sondag reg bokant die Amerikaanse ambassade in Kaboel, hoofstad van Afganistan. Dit is gebruik om diplomatieke personeel uit die land te verwyder te midde van die Taliban se oorname van die land.  Foto: AP
’n Chinook-helikopter van die Amerikaanse weermag Sondag reg bokant die Amerikaanse ambassade in Kaboel, hoofstad van Afganistan. Dit is gebruik om diplomatieke personeel uit die land te verwyder te midde van die Taliban se oorname van die land. Foto: AP

In die Amerikaanse politiek – en trouens wêreldwyd – is daar één vraag wat tans bo alle ander uittroon: Wie het Afganistan verloor? En hoe kon dit gebeur? Leopold Scholtz waag ’n voorlopige antwoord.

Op 30 April 1975 het die wêreld op televisie ’n ongelooflike gesig gesien: ’n Amerikaanse helikopter op die dak van die land se ambassade in Saigon, Suid-Viëtnam, met draaiende lemme en ambassadelede wat met trappe na die dak opskarrel om per helikopter na veiligheid gebring te word. Dit was een van die grootste internasionale vernederings tot dusver vir dié supermoondheid.

Dié vernedering is op Sondag 15 Augustus 2021 herhaal. Op televisie kon gesien word hoe Amerikaanse helikopters in die ambassadeterrein in Kaboel (weliswaar nie op die dak nie) land om die personeel na veiligheid te bring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.21
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,783.02
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,813.50
+1.6%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos