Afganistan se lesse vir kerke

akkreditasie
Pieter Verster
Pieter Verster

’n Kind word oor ’n heining aangegee. Die ouers neem eerder afskeid van hul geliefde kind, om die kind die ellende van ’n Taliban-oorheersde Afganistan te spaar. Skokkende beelde volg op TV. Angsbevange probeer talle om ’n vlug na iewers te haal om weg te kom.

Was daar vroeër meer hoop? Daar was ’n besettingsmag, maar was dit tog beter vir vroue en kunstenaars en Christene?

Die vorige tydperk van Taliban-regering is gekenmerk deur groot verdrukking. Basiese regte soos vryheid van die pers, vrye en regverdige verkiesings, godsdiensvryheid en vrye finansiële dienste het nie bestaan nie. Daar is twee groepe vir wie die oorname die grootste gevaar inhou: die kunstenaars en die Christene. Reg of verkeerd word hulle as meelopers van die Westerse magte beskou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,773.46
-0.3%
Silwer
20.11
-0.8%
Palladium
2,153.00
+0.1%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos