Al dié kragte werk saam om van CR ontslae te raak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christi van der Westhuizen
Christi van der Westhuizen

Opposisiepartye moet die kat uit die boom kyk voordat hulle voor die voet by die verwydering van Cyril Ramaphosa as president betrokke raak, skryf Christi van der Westhuizen.

“Hul leefstyl is deur onophoudelike en opvallende konsumpsie gekenmerk. Hulle het soos ’n kwynende adelstand geleef, vasbeslote om soveel van ’n vertoning van hul rykdom as moontlik te maak. Elkeen het met die ander meegeding om ‘sy’ vrou met die duurste juweliersware uit te dos, om die nuutste en vinnigste motor te bestuur, en om die ruimste herehuis te besit.”

Klink dit bekend? Nee, dis nie ’n beskrywing van die EFF of die ANC-kleptofaksie nie. Dit is die “mafutamingi”-leefstyl, oftewel die “word-gou-ryk”-leefstyl. “Mafutamingi” verwys na ’n hele klas mense wat ná Idi Amin se staatsgreep in 1971 deur grootskaalse korrupsie in Uganda tot stand gebring is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 72/4
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.41
-0.1%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos