Altemat + miskie = almiskie

akkreditasie
Illustrasie: Pixabay
Illustrasie: Pixabay

Jannie Venter skryf op Netwerk24 as jy met sy ma ’n argument gehad het en sy was aan die verloor, het sy dit kortgeknip met “almiskie”. Hy het dit geïnterpreteer as “so what”, maar tot sy verbasing gebruik Esté Gross dié woord in ’n rubriek as “miskien”. Wat is die eintlike betekenis en waar kom dié woord vandaan?

“Almiskie” (volgens die WAT ook “almaskie”) kan die baadjie van verskillende woordsoorte dra. As bywoord kan dit staan in die plek van “tog”, “nietemin”, “al is dit so”, “nogtans” – en by uitbreiding ook “miskien”, soos Gross dit gebruik: “Ek val almiskie meer in die glanskamp-kategorie, maar ek hét lekker geslaap (in ’n tent).”

As voegwoord staan “almiskie” in die plek van “(al)hoewel”. Die WAT gee as voorbeeld: “Almaskie almal haar dit afgeraai het, het sy dit tog gedoen.” Maar dit word veral as tussenwerpsel gebruik, soos Venter dit onthou: As ’n teëwerping wat te kenne gee dat die spreker by sy of haar standpunt bly ten spyte van besware of bewysvoering daarteen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 15
Munster 12
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 28
Glasgow Warriors 11
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos