ANC dop toe Tito-toets

akkreditasie
Tito Mboweni, voormalige minister van finansies.   Foto: Gallo Images
Tito Mboweni, voormalige minister van finansies. Foto: Gallo Images

Kort nadat hy as minister van finansies aangestel is, het Tito Mboweni sy kantoor binnegestap en ’n stapel outydse ringlêers vol dokumente op sy lessenaar aangetref. Vars uit die direksie-omgewing van die private sektor, waar dokumente toenemend op geslotebaan-iPads verskaf word, het hy die naaste amptenaar teregwysend ontbied.

Hy het hom gevra om die dokumente te verwyder, aangesien dinge van nou daar anders gedoen gaan word.

“Maar dit is die kabinetsnotules, Minister,” was die antwoord. En net daar begin die reeds onwillige Mboweni se dans met ’n organisasie en ’n regering wat net nooit sy toets van effektiwiteit kon slaag nie. Eintlik word sy tyd in die amp goed saamgevat deur ’n voorval kort daarna. In ’n kabinetsvergadering het ’n ander minister vir hom ’n briefie aangestuur wat gelui het: “Kameraad, kan jy nie net probeer lyk of jy belangstel nie?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos