Ander tye, maar nuus bly nuus

akkreditasie
Gert Coetzee
Gert Coetzee

Die hoofopskrif op die voorblad lui “Nog ’n terugslag vir Leeus”. Nie 2021 se Britse en Ierse Leeus-toerspan nie, maar 1968 s’n. Met die losvoorspeler John Taylor se skouerbesering wat hy teen Noordwes-Kaapland opgedoen het wat hom drie weke lank buite aksie gaan hou.

Die tweede berig op die voorblad lui “Seegraf vir 22 toe skip sink”. Die hooffoto in swart-en-wit op die blad is wel van die World Glory (28 323 ton) se voorstewe wat nog bo die water uitsteek. Die Liberiese tenkskip het 90 myl oos van Durban in ’n vlammende ontploffing aan stukke gebreek en vergaan.

Die voorblad waarop die Leeus-berig swaarder geweeg het as die sinkende skip en 22 vermiste bemanningslede is dié van Saterdag 15 Junie 1968 toe Die Volksblad in sy 64ste bestaansjaar nog vier sent gekos het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.20
+0.5%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,784.30
-0.5%
Silwer
22.82
-1.5%
Palladium
1,781.94
+1.7%
Platinum
960.00
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos