Angie verloor onnodig in hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys.
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys.

Dit was heeltemal onnodig. Die drag slae wat Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en haar departement in die hooggeregshof in Pretoria op die lyf geloop het oor hul weiering om matriekuitslae aan die media beskikbaar te stel.

So ooglopend was die onnodigheid daarvan dat hulle al voor die uitspraak – duidelik op goeie regsadvies – die handdoek ingegooi het en nie die hof­aansoek teengestaan het nie.

Die onnodigheid is daarin gesetel dat dit nie in die eerste plek hier oor grondwetlike beginsels, of die Popia-wet, of selfs die wenslikheid daarvan om enigsins uitslae te publiseer, gegaan het nie. Sy en haar departement het uiteindelik verloor weens endemiese swak operasionele prosesse, onbevoegde bestuur, onnodige sloerdery, arrogansie oor die nodigheid om te raadpleeg en toenemende gebrek aan kundigheid wat die ANC-regering kenmerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.09
-0.1%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.46
-0.2%
Silwer
20.64
-0.2%
Palladium
2,194.00
-2.2%
Platinum
942.50
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos