Annelie Botes: As medemense vergeet genade is ’n verpligting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annelie Botes
Annelie Botes

’n Mens hoef nie alles in die lewe te verstaan nie. Maar soms gebeur dinge waaroor ek antwoordloos tot op my doodsdag sal vra: Hoekom, hóékom?

In die verbygegane week het die tragiese nuus gekom dat een van die regopste mans wat ek ken oorlede is aan ’n hartaanval. Kobus van Zyl, hier van onse Baai. Vir jare ’n atletiekafrigter wat sportmanne vergesel het na die wêreld se groot byeenkomste. In my jare as orrelis het ek gehóór wanneer hy in die kerk is, want sy basstem het as’t ware die gemeentesang gelei. Godvresende man wat ’n dik streep getrek het tussen reg en verkeerd. Vir hom was daar nie iets soos grysland nie. En hy het sy sieninge uitgespreek.

Ons raak ouer; dit gebeur ál meer dat nuus oor vriende se dood ons in soutpilare verander. Maar die een of ander tyd daag die swartengel met die raspervlerke vir ons almal op. Al wat ons kan doen, is om met oorgawe te leef terwyl ons die tyd gegun word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.65
+0.4%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,749.85
-0.5%
Silwer
21.17
-1.3%
Palladium
1,852.71
-0.2%
Platinum
978.27
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos