Deel

Annelie Botes: Opdraandes is daar om ons leef-fiks te hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annelie Botes
Annelie Botes

Soos vantevore geskryf, kan die lewe dikwels genadeloos met die karwats onder ’n mens se gesondheid inklim en jou pimpel en pers slaan. Dermate dat jy in verbittering begin wonder wat jy gedoen het om só op die pynbank uitgerek te word.

Dis nou al vier jaar aaneen dat ek in en uit die hospitaal is vir karwatshoue wat op my val. Op Kersdag toe ons terugry van Care Haven af, waar ons eetgoed uitgedeel het onder pasiënte wat psigiatries gestrem is, sê ek die gryse moet voet in die hoek hou, want ek smag na limonade met ysblokkies, en om te slaap soos Rip van Winkel.

Twee weke later word ek tot in die teater geslaan vir ’n omleiding in my bobeen. Die chirurg sê die are in my been is voos en hy sal nie nóg ’n omleiding in die toekoms kan doen nie. Want daar is eintlik geen are oor om mee te werk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.34
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
972.95
+0.5%
Palladium
1,405.88
+0.4%
Goud
1,955.01
-1.2%
Silwer
22.98
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos