As Afrika se Che Guevara maar geleef het . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die vermoorde Thomas Sankara, met sy kenmerkende rooi pet wat al baie revolusionêres op die vasteland geïnspireer het, was uitgesproke oor die benarde toestand van mense in die sogenaamde 'Derde Wêreld'. Foto: Sygma via Getty Images
Die vermoorde Thomas Sankara, met sy kenmerkende rooi pet wat al baie revolusionêres op die vasteland geïnspireer het, was uitgesproke oor die benarde toestand van mense in die sogenaamde 'Derde Wêreld'. Foto: Sygma via Getty Images

Sal die hofsaak oor die sluipmoord op Burkino Faso se voormalige president, Thomas Sankara, sorg dat sy ware moordenaars aan die pen ry? As hy nog geleef het, sou die situasie in die Sahel dalk vandag anders gelyk het, skryf Liesl Louw-Vaudran.

Inwoners van Burkina Faso en aanhangers van Thomas Sankara regdeur Afrika het meer as 30 jaar vir hierdie historiese oomblik gewag.

Op Maandag 11 Oktober het die hofsaak begin teen die moordenaars van een van Afrika se mees geliefde en charismatiese leiers. Hy is op 15 Oktober 1987 afgemaai deur sy eie presidensiële wagte – diegene wat die heel naaste aan hom was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos