As swaeltjies kom kuier, is dit tyd vir rus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: pixabay
Foto: pixabay

As jy ’n krisante-kweker is, moet jy saam met die hoenders opstaan. Jy moet soggens natgooi, want vogtigheid saans saam met ons warm somers lei tot swamsiektes wat ’n intensiewe spuitprogram noodsaak.

As ’n uitheemse plant het die krisant baie natuurlike vyande soos snywurms wat permanente skade kan aanrig. Daarom moet jy jou plante gereeld ondersoek. As hulle verlep is, is daar fout met die wortels en sonder ’n gesonde wortelstelsel is geen groei of pragtige blomme moontlik nie. Dan is ekstra voeding nodig.

Dit was op een van hierdie oggendsessies dat ’n bekende uitbundige getjirp my aandag trek. En daar sit hulle toe. My Europese swaeltjies wat elke jaar dié tyd kom kuier en hulself tuismaak in my krisantetuin. Dit laat my wonder waar hulle die ander ses maande van die jaar bly. Dalk onder ’n hoë spitsdak in ’n Switserse dorpie wat nou toegesneeu is?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.3%
Rand - Pond
20.12
+0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,752.25
-0.4%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,152.00
-0.3%
Platinum
910.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos