‘Au revoir, Paris’: Dis gevaarlik om jou voet uit die land te sit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Arc de Triomphe du Carrousel naby die Louvre-museum teen skemeraand. As jy deur die boog kyk, sien jy die Luxor-obelisk en die Arc de Triomphe. Met ’n verkyker sou jy ook die moderne Grande Arc de la Defense kon sien. Foto: Peter Nordejee
Die Arc de Triomphe du Carrousel naby die Louvre-museum teen skemeraand. As jy deur die boog kyk, sien jy die Luxor-obelisk en die Arc de Triomphe. Met ’n verkyker sou jy ook die moderne Grande Arc de la Defense kon sien. Foto: Peter Nordejee

Op reis deur die Stad van Liefde het Hanlie Stadler besef hoe onsoepel haar reisspiere is – én terselfdertyd halsoorkop verlief geraak op Parys.

“It’s a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don’t keep your feet, there’s no knowing where you might be swept off to.” – Bilbo Baggins in The Fellowship of the Ring, die eerste boek in The Lord of the Rings-trilogie deur J.R.R. Tolkien

Parys, Parys, waar ek gelag en gehuil het. Waar ek my swakste eienskappe en my beste eienskappe weer leer ken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.90
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,663.49
+0.2%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,212.50
+0.3%
Platinum
862.59
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,074
+0.3%
Alle aandele
63,399
+0.2%
Hulpbronne 10
59,374
-0.7%
Industriële 25
77,009
+0.3%
Finansiële 15
13,859
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos