Barnard Beukman | 2024: Die hoop beskaam nooit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Die pad na die 2024-stembus oorheers politieke gesprekke al hoe meer – gestimuleer deur voortdurende aanduidings dat die ANC gaan sukkel om ’n meerderheid te behou.

Een van die frustrasies met die gesprek is dat dit reeds in kringe begin beweeg en oor en oor by dieselfde meermaal onsekere uitkomste opeindig. Met min nuwe faktore wat op die tafel beland. Op ’n manier voel baie kiesers gevangenes van ’n holruggeryde spyskaart van bestaande politieke partye wat al tot vervelens toe ontleed is. Daarom bly ’n groeiende getal eerder weg by die stembus.

Die meeste waarnemers sal waarskynlik voel daar is te min tyd oor vir epogmakende spronge of nuwe politieke redders wat uit die niet gaan verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos