Barnard Beukman: As ANC-voorlopers wen, straks weer skaak vir CR in topses

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Al is pres. Cyril Ramaphosa los voor in die ANC-takke se benoemingstryd vir die leiersverkiesing in Desember, is die vraag of hy dié keer ’n werkende meerderheid in die nuwe topses gaan kry.

Een van die redes (lees verskonings) vir sy skynbare besluitloosheid was juis dat dit meestal drie teen drie in die vorige topses was met homself en Ace Magashule (tans geskorste sekretaris-generaal) wat meestal verskil het.

Maar eers die goeie nuus, al is dit bloot vir ’n bietjie leedvermaak: David Mabuza, adjunkpresident, het nie die benoemingslys gehaal nie. Ook Lindiwe Sisulu en dr. Nkosazana Dlamini-Zuma is in dieselfde bootjie. En Gwede Mantashe se lae steun vir voorsitter haal hom vir alle praktiese doeleindes uit die prentjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.62
+0.5%
Rand - Euro
17.72
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.44
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,749.65
-0.5%
Silwer
21.20
-1.2%
Palladium
1,851.00
-0.3%
Platinum
976.35
-0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos