Deel

Barnard Beukman: Koalisiepyne straks ’n nodige SA oorgang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
barnard beukman
barnard beukman

Die woord koalisie was tot relatief onlangs toe een van hoop vir Suid-Afrikaners. ’n Nuwe politieke gonswoord wat beteken: “ ’n Haalbare alternatief vir die ANC.”

Sedertdien het heelwat gebeur wat die hoop, selfs in die optimiste se gemoed, laat beskaam het. Dit sluit die bedenklike sirkusse in wat in veral Gauteng se multimiljard-metroregerings afspeel. Onder meer veroorsaak deur doelbewuste ondermyningsaksies van die ANC, onstabiliteit in opposisiekoalisies en ’n gebrek aan integriteit in veral ’n swetterjoel klein partytjies.

Boonop is daar berigte dat die ANC ook nasionaal na koalisie-moontlikhede kyk en dat Paul Mashatile, nuwe adjunkpresident en Panyaza Lesufi, Gauteng se vuurvreter- premier, meen ’n ANC-EFF-koalisie is die toekoms. Dit bring vergesigte van Julius Malema as ’n toekomstige adjunkpresident.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos