Barnard Beukman: Phala Phala-punte, maar nog ’n verlore week

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Vandeesweek was vraetyd vir die president in die Nasionale Vergadering. Soos verwag, het die opposisiepartye ingestorm met Phala Phala, al is hulle al brandasem gehardloop daarmee.

Maar dié keer het pres. Cyril Ramaphosa op hulle gewag en ’n klompie grenshoue ingekry.

Met duidelike selfvertroue oor die kwessie het hy dit begin vorm gee: Die veelbesproke kontant is opbrengste uit wildverkope. Sy wildboerdery is formeel verklaar. Niks onwettigs is gedoen nie. Hy het die diefstal by ’n polisiegeneraal aangemeld en wat dié daarna daaroor gedoen het, is vir die generaal om te antwoord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos